Voltooi die aanlynvorm so deeglik as moontlik en dien in. Ons sal jou binne 24 uur van 'n pro forma huweliksvoorwaardekontrak voorsien. Hierdie dokument kan as 'n besprekingsdokument gebruik word en kan deur ons verander word om by jou behoeftes te pas indien nodig. Sodra jy tevrede is, teken die kontrak en stuur dit per hand, POSTNET of Courier aan ons terug. Ons sal gedetailleerde instruksies verskaf.